Inkopies in ‘n vitamienwinkel in Qazaqstan — Dr. Christa van Staden

Ek het so gestaan en wag by die een aptekie toe ‘n pakkie my aandag trek. Kollageen wat op die gesig geplak word. Ek het net daar gekoop, want my brein het half laat weet dat dit is wat my gesig nodig het. Is sy nie slim nie? Tuis gekom lees ek meer oor kollageen […]

via Inkopies in ‘n vitamienwinkel in Qazaqstan — Dr. Christa van Staden

Lente is slush Puppy tyd in Qazaqstan — Dr. Christa van Staden

Interessante naam wat ek en manlief vir hierdie tyd van die jaar geskep het – slush puppy tyd. Kyk maar na die foto, die sneeu lyk soos slush puppies wat mens in flieks koop. Ek is mal oor slush puppies. En ja, ek weet ek is nie kinders, soos hulle in daardie een advertensie aspris […]

via Lente is slush Puppy tyd in Qazaqstan — Dr. Christa van Staden

Leemte van stilte — geselssaamblog

Dit was ‘n Vrydagmiddag net na half twaalf. Ek het skaars by die werk ingedraai na besoektyd wat my foon lui en my grootste vrees het waar geword. Die dokters het laat weet dis tyd. Ons moet gereed maak om te groet. Met trane wat in my oë opdam draai ek terug. Duisend dinge vul […]

via Leemte van stilte — geselssaamblog

Dis so met die kom van die kersfees seisoen dat ek die meeste verlang. Kersfees vir my het niks te doen met geloof nie, dis family time en in die laaste 5 jaar het ons sin baie kleiner geword. Ek lees hierdie blog en dit eggo deur die gat in my hart. Word dit ooit beter?

Een, twee drie, dis Knysna, dié — ilsezietsmanblog

First published in Rapport, January 2019 Knysna is ‘n skare-gunsteling, Knysna is ‘n uiteet-mekka, Knysna hou jaarliks Oesterfees, Knysna het swemstrande en daar is, so word daar gesê, nog olifante in Knysnabos. Dit is dus geen wonder dat Knysna een van die gewildste toeristebestemmings in die land is nie. As jy egter reeds al die […]

via Een, twee drie, dis Knysna, dié — ilsezietsmanblog

Why the world is running out of sand — Wag ‘n Bietjie

By Vince Beiser It may be little more than grains of weathered rock, and can be found in deserts and on beaches around the world, but sand is also the world’s second most consumed natural resource. A South African entrepreneur shot dead in September. Two Indian villagers killed in a gun battle in August. A […]

via Why the world is running out of sand — Wag ‘n Bietjie

Van bytjies en blommetjies. — Una se gedagtes

Ek was in standerd sewe – dit vat ons nou terug na 1975 toe, in die Hugenote Meisies Hoërskool in Springs, toe die tv reeks Angélique begin het. Kyk, ek vermoed ek het meeste van my ‘Wat elke meisie moet weet’ inligting tydens daardie romantieste van alle romantiese stories-ooit reeks ingeneem.☺ Die reeks het in […]

via Van bytjies en blommetjies. — Una se gedagtes

As dokters en dieetkundiges tog maar die waarde van dr Google besef — Dr. Christa van Staden

Ek wip my sommer uit my kassie as dokters en dieetkundiges hulle oë rol en praat oor mense wat op Dr Google staatmaak. As jy vertel dat jy raad vir jou probleem gekry het. Toe jy jou simptome geGoogle het. Sulke mense maak of hulle alles weet. Ons weet tog hulle doen nie? Ons was […]

via As dokters en dieetkundiges tog maar die waarde van dr Google besef — Dr. Christa van Staden