Vandag se plan — Positief

Dit is nou amper seker dat Suid-Afrika binnekort in ‘n “State of Emergency” sal wees, of dit al die provinsies of net sekeres gaan wees, sal ons moet sien. Wat dit beteken is dat ons gedwing gaan wees om in ons huise te bly. Hoe dit sal werk om kos en medisyne in die hande […]

via Vandag se plan — Positief

Sien, dis nou wat ek van praat! ‘n Plan maar sonder onredelike paniek. Flip gee my nog van die tipe mense en ons kan ‘n land oorneem ☺ Die naweek gaan ons in Harare toe om te sien wat is beskikbaar en dit gaan ongelukkig die laaste keer wees…vir ‘n baie lang tyd. Ai, ek gaan regte koffie mis.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s