Die doring in my vlees, die klip in my skoen. — Kouevuur

Ek het ‘n kleintjie dood aan snobisme. Maar dan bygesê, ek doen nie common mense nie. Common vir my is as jy jou vrou slaan in die straat en sy slaan jou terug en julle gil en skree. Of jy soep jou kar op met fur op die dash en plat tyres en liggies wat […]

via Die doring in my vlees, die klip in my skoen. — Kouevuur

9 thoughts on “Die doring in my vlees, die klip in my skoen. — Kouevuur

  1. Ek het grootgeword tussen snobs en gou geleer dat dit klassismse is, en nie rassisme nie, wat lei tot diskriminasie en mense wat verwerp word of so voel.

    Like

    1. A Tale as old as time…ek verkies anyway mense van my eie klas so ek het nie vriende wat dokters is nie of lang lys grade het nie en dis heeltemal fine. Ons meng nie want hulle get my nie en ek hulle nie and it’s all good. Dis beter so. My side of the fence is so much more fun

      Like

      1. Dis ‘n mooi idee maar dis totaal en al onprakties en sal nooit gebeur nie. Wanneer ons almal dink ons is dieselfde, dan wat is daar om na te werk? As ‘n dokter net so smart soos die ou is wat toilets skoonmaak, hoekom sal ek dan jare wil swot om ‘n dokter te wees? Ek praat nie van die ou Engelse klas sisteem nie maar net soos al die -nismes (kommi,sosialis ens) het met ‘n gesonde dosis van dit nodig om die samelewing aan die gang te hou

        Like

      2. Net soos wat leef van die grid af vir seker 90% fisies onmoontlik is, of om op te gaar uit R991 pm, soos wat 30 miljoen SAners se werklikheid is. Mense wat kan opgaar, voorberei, gesond eet, het geen idee hoe bevoorreg hulle is nie. Maar raak dan windgat daaroor.

        Like

      3. My hospitaaldoktertjie het gedink sy is so spesiaal, Gods gift to mankind. Okay, Dr, ek het net Matriek en is gestremd. Maar ek kan custom Ext 4 partitions skep, ses operating systems laat multi-boot, IP tables firewalls installeer, 500 rekenaars oor 5 vk km netwerk en seker maak dat rootkits nie die hele spul grond tor bring nie. Is ek beter as sy? No 2 trek ons altwee op ons hurke.

        Like

      4. Jy praat teenoor my asof ek jou aangeval het. Piss off asseblief tog. Ek het bloot saam gesels en gesê dat sommige dinge is wat dit is en is nodig of ons van dit hou of nie. As iemand met jou lelik was omdat hulle gedink het hulle is bo jou, TA for you and them moenie met my kom snaaks raak nie.

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s