As dokters en dieetkundiges tog maar die waarde van dr Google besef — Dr. Christa van Staden

Ek wip my sommer uit my kassie as dokters en dieetkundiges hulle oë rol en praat oor mense wat op Dr Google staatmaak. As jy vertel dat jy raad vir jou probleem gekry het. Toe jy jou simptome geGoogle het. Sulke mense maak of hulle alles weet. Ons weet tog hulle doen nie? Ons was […]

via As dokters en dieetkundiges tog maar die waarde van dr Google besef — Dr. Christa van Staden

One thought on “As dokters en dieetkundiges tog maar die waarde van dr Google besef — Dr. Christa van Staden

  1. Ek het amper die bleri isibedlele op sy dak staangemaak oor twee windgat alwetende dokters wat genoeg diagnoses in my rigting gegooi het vir ‘n weermagpeloton. En almal toe verkeerd ook nog. Ek mag nie praat nie want die blonde blou-oogkindjie se moermetertjie is bloedrooi. Arme man wat haar kansel toe sleep eendag ….

    Nursies wat siekes ignoreer en tjaila sonder om pynpille uit te deel.

    Moet jou nie laat interneer in een van daai gulags nie. En laat ek nie oor privaathospitale begin praat nie……..gaan nie juis beter daar nie.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s