Dis Tyd Vir Gereed Wees

Alles brand alweer. Dis anargie in Suid-Afrika en ek lees van mense wat nie kan uit waar hulle bly nie. Dis nie veilig om die huis te verlaat nie. Nou, ek wil nie sê I told you so maar…I told you so. Die regering gee nie twee duiwels om nie en as jy nie na jou eie mense kyk nie, dan gaan niemand. Mense reken dat die protes aksie vinnig sal kom en vinnig sal verby gaan soos altyd. Die probleem is dat vir die laaste 6 maande begin dit langer en langer hou. Dis nie net meer bande wat gebrand word nie, dis dorpe en selfs nou al ‘n stad wat oorgeneem en geplunder word. Dis tyd dat jy luister of jy gaan voel. Bêre ekstra kos, water, geld en jaag jou flippen huiswerker sodat niemand weet wat binne jou huis aangaan nie. Kry jou gesin om in die huis te help soos dit hoort. Kry jou sakkie reg vir wanneer daardie massa nie meer tevrede is met die winkels nie en begin om vir die huise te kyk. Jy gaan niks verloor deur so iets te doen nie.

Om gereed te wees maak jou nie ‘n negatiewe mens nie, dis eintlik baie slim. Al wat jy sê deur so iets te doen is dat jy ‘n tipiese Boer is wat nie jou of jou gesin se lot in ander se hande los nie. Leer ken jou bure, praat met mekaar, word ‘n gemeenskap en as die moeilikheid julle kant toe kom dan is jy darem nie alleen nie.

Dis maar al wat ek sê.

https://bugoutbagacademy.com/free-bug-out-bag-list/

https://www.artofmanliness.com/articles/how-to-make-a-bug-out-bag-your-72-hour-emergency-evacuation-survival-kit/

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s