Aalwyne en ander huisplante in Qazaqstan — Dr. Christa van Staden

Ek dreig al so lank om hierdie artikel te skryf. Toe oortuig Anne, ‘n blogvriendin, se kommentaar op my kommentaar op haar foto my om dit vandag te skryf. Ek skryf oor die stoute sprinkaan wat die blare eet en sy antwoord dat aloes en grasshoppers ‘n wêreld verwyder is van waar ek nou is. […]

via Aalwyne en ander huisplante in Qazaqstan — Dr. Christa van Staden

Voordele van grendeltyd — Positief

Alles is nie net sleg nie. By die huis werk is so lekker dat ek hoop dat alle kantore permanent ontruim gaan word en ons bleeksiele toegelaat sal word om die komperknoppies van die huis af te mag kielie. Vandag is dit selfs nog beter as ooit. Vanoggend on 07h00 was dit nog steeds -4° […]

via Voordele van grendeltyd — Positief

‘n Donker Geheim

Ek is in ‘n baie slegte verhouding wat ek nie kan ontsnap nie. Daar word elke dag op my geskree, ek moet dag en nag reg staan met kos en sodra ek my wip en besluit genoeg is genoeg dan kom gee hy my liefde en sit by my en vry na my tot my hart weer sag is. Ek weet nie hoekom laat ek dit toe nie en ek verstaan eerlik waar nie mense wat lief is vir katte nie want die goed is assholes!

“Ons” kat se naam is Katta. Ek sê “ons” want ons het hom nie gekies nie, hy was reeds hier toe ek ingetrek het. Hoe ouer Katta word, hoe meer verander hy in ‘n grompot ouman en ek wens (net sommige dae) dat daar ‘n ouetehuis vir katte is sodat ek hom soentoe kan stuur. Ek verstaan hy soek kos maar kan ek asseblief net klaar piepie. Jy is ‘n slim kattie, jy weet wat hierdie wit pottie voor is, GEE MY NET KANS!! Dan wil julle nie weet hoe hy kan sit en teem oor sy bed nie reg is nie. Wanneer ek sê “sy bed” bedoel ek enige kombers wat ons op die banke gesit het vir ONS om onder te kruip as die koue wind begin waai. Katta reken dat alle komberse is sy komberse. Hy sal om jou draai, bo oor jou klimp, op jou bord kos gaan sit as dit moet tot jy opstaan en SY komberse gaan reg trek vir hom.

017

Kyk, ek is gewoont aan abuse. Ons het ‘n verstandlike gestremde hond (I kid you not) wat my HAAT. Ek mag nie met haar praat nie dan wip sy haar en gaan sit by haar pa of haar alpha. Whatever. Sy is my man se hond en ek is basies net hier om vir hulle kos te maak en elke 10 min op te staan om die toe deur vir haar oop te maak sodat sy kan uit hardloop, rond kyk en weer terug kom. Sy hou so min van dat sy sal terug in die huis in loop as ek durf buite toe stap as sy buite is. So ek is die tipe nonsens gewoont maar met Katta is dit net rof. Hy skree op my, raas en moan heeldag en sodra ek reg is om te begin huil kom klim hy op my skoot met sulke groot oogies en ooze liefde. Hy lek my hand en soentjie my met sy neusie en my ou hartjie smelt en ek vergeet dat hy ‘n haatlike stuk stront is!

012.1

Vandag het ek met liefde vir hom die lekkerste kossies gemaak, dit weer warm gemaak omdat hy te lank vat om te kom eet en weet julle wat? Hy het dit een kyk gegee, langs die bak gaan sit en met sulke dun oogies my gesit en aan staar. Hoe durf ek vir his lordship sulke stront voorsit. Ek is nie trots om dit te erken nie, maar ek het begin huil. Ek sal nie sê dis een van my beste oomblike nie. En terwyl ek hierdie blog skryf, soos ek besig is om te tik, lê hy snoesig op my skoot en spin.

Ek haat katte. O en daar het ‘n swart kat agter in die kombuis ingetrek. Ek het vir haar ‘n bed gebou, kosbak gekry en elke oggend word sy geborsel. I am the worst.

Hasie

Lockdown regulasies en hengelaars op die strande — Dis Ekke

Noudat die Regulasies hengelaars toelaat om ’n vissie uit te trek op die strand, kon dit natuurlik nie hoër of laer nie – ek moes ook by die hengelaar-broederbond aansluit. Dis die enigste manier waarop ek wettiglik op die strand toegelaat sal word. Aanvanklik het ek gedink ek sou saam met Karen kon loop as…

via Lockdown regulasies en hengelaars op die strande — Dis Ekke

Day 60: Quarantined — Mia Angelina’s Sims

“Ma! Wakey!” “Huh?” Robin sleepily opened her eyes and squinted at her daughter, who was sitting on top of her, shaking her awake. “I’m hungwy!” “Yeah, sheesh… Now scoot!” She got up and checked the time: 5:32 She let out a groan. “Oh god, you’re killing me…” she muttered and shuffled out of her room […]

via Day 60: Quarantined — Mia Angelina’s Sims

Die Hasie Lewe Nog

Marked safe from covid-19

Ek het hierdie blog post seker 6 keer al geskryf en dan alles delete. My gedagtes lyk soos ‘n hok vol hoenders en ‘n kat het in geglip. Ek is laaste van hierdie erf af iewers in Maart. My man werk nog heeltyd, selfoon sein het ons nie en internet is baie stadig so ek is in ware isolation. Ek het vriende en familie afgeskryf wat selfs in lockdown nie tyd het vir my nie. Ek het besluit om saam my volk te staan en die bullshit van “stronger together” finaal te laat gaan. Ek onderhou my huis en tuin vrou-alleen en is baie trots op die werk wat ek gedoen het. My liefde vir my man is meer maar my liefde vir social media is minder. Ek sukkel regtig om te besluit of ek net alles moet op gee maar ek gaan my mense eers volgende jaar sien aangesien ek in ‘n ander land bly…so hoe gaan op hoogte bly met almal se lewens?

Die ANC trap wittes in SA nou finaal in die grond in en my hart breek vir elkeen wat sy werk nou verloor. Die wêreld het mal geword en ek wens alles wil nou net ontplof en klaar kry sodat ons kan sien wat is oor na die tyd. Ek het vandag my twee werkers laat terug kom, lockdown of de not. Mense hier in Zim kry swaar en ek gaan nie die wat ek kan help net los nie. Was ons egter in SA moet ek eerlik wees, hulle sou nie meer ‘n werk gehad het nie want die rasse-haat kook so erg daar onder dat ek dit nie sou waag om ‘n ander kleur in my huis of op my erf te laat kom nie. Tog wens ek dat ek die twee werkers hier by my kon laat gaan want ek het die tuin en huis self gedoen vir byna twee maande en dit baie geniet. Ja, ek was doodmoeg elke aan en die werk was 24/7 maar ek het gevind ek hou van harde werk tenspyte daarvan dat dit my baie knorrig maak. My arme man. My hande voel soos skuurpapier maar my hart is vol. Dis die Boer in my wat nou na vore kom dink ek.

Hierdie blog inskrywing mag dalk een van die laastes wees. Ek dink nie ek kan terug gaan na die lewe of persoon wat ek was VOOR covid-19 nie. My smaak vir social media en alle social platforms het verdwyn. Die liefde vir skryf is daar, nou meer as ooit maar nie die liefde vir ‘n skerm nie. Teensy dit is om games te speel. Ek is darem nog ‘n nerd okay. Ek hoop jy het ook verander en as jy nie het nie, dan is dit dalk tyd om na jouself te kyk en te vra hoekom nie.

Hasie

 

The Greatest Overreaction In History?

I’m doing this post in English in hope to reach a greater audience. Now first off, English is my second language (maybe third after swearing) so if you look for mistakes you will find them. Too bad, I tried.

Now, are we overreacting to this whole covid-19 thing? I’m not sure. I can see why governments are worried. This thing spreads like no other virus at an alarming rate. So you’ve probably seen a lot of stats of how this is not a deadly disease. That more people die per day before covid then because of covid. Sure. This is is true. I’ve been looking at stats for days. BUT here is why government is losing it’s mind. Let’s say every single day in your city, a 100 people die. Half of those people are what is called instant deaths. They don’t make it to hospital or are dead by the time help reaches them. Now you have 50 left, of this about 20 of them will not survive medical intervention aka surgery. The last 30 are terminally ill, elderly and those hospitalized for a long time. Okay, so none of these 100 came to the hospital all at once and maybe one died of something he could transmit to his doctor. See where this road is leading?

Yes, covid isn’t a big killer (yet?) but it is sending a shit load of people to hospital all at once, overwhelming the system AND infecting the very people that should be taking care of the sick so now your system isn’t just overwhelmed it’s crippled. Yes, HIV and TB and cancer and malaria kill more people in a month then covid-19 but you can’t get any of these by touching a surface they touched or just standing a little bit too close to them and none of these will infect medical personnel to the point that they can’t do their jobs. And there are medications that can treat these diseases. When people share these stats that say “diarrhea kill nearly a million people last month and you are stupid for freaking out because of a flu” I get angry. You assume you are so darn smart but a statement like that just shows how stupid YOU are. You aren’t looking at the bigger picture. You, just like the people you think you are smarter then, are just looking at death stats. Not so smart hey.

So if you are team panic or team logic…you are both wrong! We haven’t seen something spread like this since the Spanish flu and that was over a 100 years ago. We have no frame of reference as to what we should do or how to handle this and since this is a brand new virus, we also don’t know what this bitch is capable of and being unsure is something we as humans have lost a taste for. We don’t like not knowing. So if numbers make you feel safe and helps you feel calm or even superior (here’s looking at you Candace Owens) or you panic buying toilet paper helps you cope then go right ahead but all of you need to calm the fuck down on telling everyone how they should feel. I’m not sure what’s going on and neither do you so you all need to just STOP. I don’t need perspective or number or conspiracy theories. I need…..what do I need? I don’t want to go back to how it was, that world was so shit I wanted to kill everyone and I don’t want this to be over without a big bang so what do I want?

A dog. Yeah, I want a new dog because humans suck and I’m rooting for the virus. Because species has shown me for 3 months now that we are garbage. In the midst of a crisis we are still fighting. Honestly, we deserve to be extinct. But first I want a dog.

Hasie